NewsNews

Huiswerker kritiek ná honde haar aanval

Huiswerker se toestand steeds kritiek

 
 

‘n 47 jarige huiswerker van Potchefstroom is steeds in ‘n uiters kritieke toestand in die Baragwanath-hospitaal nadat sy gister, Dinsdag 25 Januarie deur haar werkgewers se drie Pitbull terriërs aangeval is terwyl sy vermoedelik besig was om wasgoed op te hang. Bure het die vrou se noodkrete gehoor en haar te hulp gesnel het. Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, was een van die bure wat die beseerde vrou wou help genoodsaak om die honde te skiet nadat die honde hom glo ook wou aanval. Paws het die honde van die toneel verwyder. Die vrou het veelvuldige bytwonde oor haar lyf en gesig.

 
 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button