NewsNews

Mense mal oor dié nuwe skoenmode

      Nie almal stem saam dat die £85(R 1748,08)  prys vir die skoene die moeite werd is nie.   Mense op sosiale media is verdeeld nadat Dolls Kill die aankondiging van ‘n nuwe skoen gemaak het. Die spesifieke skoen is ontwerp om soos ‘n toebroodjie te lyk. Dit het ‘n brood gedeelte en …

 
 
 
Nie almal stem saam dat die £85(R 1748,08)  prys vir die skoene die moeite werd is nie.
Mense op sosiale media is verdeeld nadat Dolls Kill die aankondiging van ‘n nuwe skoen gemaak het. Die spesifieke skoen is ontwerp om soos ‘n toebroodjie te lyk. Dit het ‘n brood gedeelte en die salami, blaarslaai en uie vulsel is van leer gemaak.  
 

 

Sommige gebruikers op Instagram is gaande oor die nuwe ontwerp, en bestempel dit as die mode item van die seisoen. Alhoewel nie almal stem saam dat die £85(R 1748,08)  prys vir die skoene die moeite werd is nie.

 
Foto: Dolls Kill https://potchefstroomherald.co.za/100386/mense-mal-oor-nuwe-skoenmode/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button