NewsNews

Mense mal oor nuwe skoenmode

Nie almal stem saam dat die £85(R 1748,08)  prys vir die skoene die moeite werd is nie. 

Mense op sosiale media is verdeeld nadat Dolls Kill die aankondiging van ‘n nuwe skoen gemaak het.

Die spesifieke skoen is ontwerp om soos ‘n toebroodjie te lyk. Dit het ‘n brood gedeelte en die salami, blaarslaai en uie vulsel is van leer gemaak.

Sommige gebruikers op Instagram is gaande oor die nuwe ontwerp, en bestempel dit as die mode item van die seisoen.

Alhoewel nie almal stem saam dat die £85(R 1748,08)  prys vir die skoene die moeite werd is nie.

Foto: Dolls Kill

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button