Die Community Care voertuig by die toneel waar die liggaam van ‘n man Vrydagmiddag uit die rivier by Grewarlaan gehaal is. Foto: Community Care
Die liggaam van ‘n man, vermoedelik in sy vroeë dertigs, is Vrydagmiddag in Parys uit die Vaalrivier by Grewarlaan gehaal. Met die aankoms van Community Care nooddiens vrywilligers op die toneel, was die liggaam reeds deur SAPD-lede uit die water gehaal en is die man op die toneel dood verklaar.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.