Waarskuwing: Vermy hierdie roete – spruit loop weer oor
Vermy hierdie roete - spruit loop weer oor

Vermy die R34 tussen Heilbron en Edenville. Die Heilbron spruit loop weer oor en die roete is onbegaanbaar vir verkeer met water wat oor die pad loop. Maak asseblief gebruik van alternatiewe roetes.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



