NewsNews

Duikspan se hulp ingeroep na vloedwater skade by waterwerke

Duikspan se hulp ingeroep na vloedwater skade by waterwerke

Dit is nie net Parys wat met ernstige watervoorsieningsprobleme sit nie N Duikspan se hulp is ingeroep in Vredefort om die Ngwathe tegniese span te help om weer die onderwater toevoerpyp te kan koppel wat water van die Vaalrivier na die dorp se waterwerke moet voer. Die dorp se watersuiweringswerke staan  sedert vloedwater die pyp weg van die koppeling gespoel het. Sodra die pyp weer gekoppel is kan begin  word om water te suiwer en opgaardamme vol te maak het die munisipaliteit gesê.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button