News

Hof sê ja vir matriekuitslae in media

Hof sê ja vir matriekuitslae in media

Regter Anthony Millar het pas in die Pretoriase Hooggeregshof ten gunste van AfriForum en Maroela Media beslis dat die 2021 matriekuitslae wel in die media gepubliseer sal word. Dit nadat die onderwysdepartement vroeër ter elfder ure aangekondig het dat die uitslae nie soos oudergewoonte in die media gepubliseer sal word nie ingevolge die Wet op die Beskerming  van  Persoonlike Inligting (PoPi) wat verlede jaar in werking getree het. Die onderwysdepartement het sy besluit op 10 Januarie aangekondig en is die dringende hofaansoek Vrydag gebring. Dit is nie deur die departement teengestaan nie.  

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button