Daar sou vanoggend Maandag 17 Januarie n derde sluis by die Vaaldam oopgemaak word en n vierde sluis om 12:00. Die Vaaldam is tans 108,72% vol na nog swaar reën gister in die opvanggebied van die dam geval het.
By die Barrage was daar teen vanoggend 17 Januarie, 9 sluishekke gedeeltelik oop en 2 sluishekke heeltemal oopgetrek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.