News

Spruit loop oor; gebruik asseblief alternatiewe roetes

Reën veroorsaak chaos in Parys se hoofstraat

Motoriste word dringend gewaarsku dat die Mimosa-spruit op die h/v Breë- en Van Collerstraat oor die pad loop en oorspoel na die Working on Fire terrein by die ou Kommandokantore.

Die foto’s is onder in Loopstraat en by die APK geneem deur rdl. Selma Kok na vanmiddag se reen.

Gebruik asseblief alternatiewe roetes as jy by die Van Coller kruising moet verbygaan. Haweloses wat hier langs die spruit bly moes reeds inderhaas skuif.

 

Related Articles

Back to top button