Die departement van onderwys word nou hof toe gesleep oor sy aankondiging Maandag dat matriekuitslae in terme van die Wet op die Beskerming van Inligting nie vanjaar soos oudergewoonte in die media bekendgemaak sal word nie. Die PoPi-wet het verlede jaar in werking getree.
Die hofaansoek is deur AfriForum, Maroela Media en Anle Spies gebring berig Netwerk24.
Vroeër kon matrikulante bloot met hul eksamennommer hul uitslae in die media sien.
You can read the full story on our App. Download it here.