NewsNews

So is die atletiekveld lanklaas gesien

Vanoggend was die laerskool se atletiekveld n gesig om te sien vir Kleuresport soos daar lanklaas in Parys gesien is. N Opgewonde bedrywigheid op die paviljoen en op en langs die atletiekveld om te sien of die Rooies of Bloues die kroon sou dra.     Wat n geaig was dit nie om weer soveel …

Vanoggend was die laerskool se atletiekveld n gesig om te sien vir Kleuresport soos daar lanklaas in Parys gesien is.

N Opgewonde bedrywigheid op die paviljoen en op en langs die atletiekveld om te sien of die Rooies of Bloues die kroon sou dra.

 

 

Wat n geaig was dit nie om weer soveel ouers te kon sien langs die atletiekveld,  en parkeer- en staanplek skaars vir n muis. N Dankbare gesig om die sportgrond weer so te kon sien.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button