News
Matrieks se uitslae nie in die media nie
Vroeër was die gesig van matrikulante wat vroegoggend in koerante na hul matriekuitslae gesoek het, ‘n bekende gesig. 2021 Matrikulante sal hul uitslae op 22 Januarie by hul onderskeie skole kry en sal uitslae nie in die media bekend gemaak word nie. Die departement van onderwys het in ‘n verklaring bekendgemaak dat almal die reg …
Vroeër was die gesig van matrikulante wat vroegoggend in koerante na hul matriekuitslae gesoek het, ‘n bekende gesig.
2021 Matrikulante sal hul uitslae op 22 Januarie by hul onderskeie skole kry en sal uitslae nie in die media bekend gemaak word nie.
Die departement van onderwys het in ‘n verklaring bekendgemaak dat almal die reg op privaatheid het. Ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting sal die matriekuitslae daarom nie meer in die media bekendgemaak word nie, het die departement Maandagaand gesê.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



