
Terwyl dit n miernes van bedrywigheid in Parys langs die rivieroewer is soos wat inwoners en besoekers in verwondering die Vaal se baldadige bokspringe dophou soos hy opstoot na die rivierwal en raak-raak onder die laagwaterbrug, het die geelvinke met hul rivierfront-wonings beslis die beste uitsig en dalk ook n paar benoude oomblikke in afwagting op hoeveel die watervlak nog gaan styg.






Foto’s deur Annemarie Ferreira

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



