News

Franse grense weer oop vir Suid-Afrikaners

Franse grense weer oop vir Suid-Afrikaners

Frankryk het sy grense weer oopgestel vir Suid-Afrikaners.

Om na Frankryk te reis moet jy nou

N Bewys van inenting hê

N Negatiewe Covid 19 toets wat binne 48 uur voor die vlug gedoen is

N Beedigde verklaring dat jy geen Covid 19 simptome het of met iemand in kontak was wat die virus het nie.

Mense wat nie ge-ent is nie en na Frankryk wil reis sal n geloofwaardige rede moet gee en sal vir tien dae in kwarantyn wees met hul aankoms in die land.

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button