News

Môre kan jy maar volmaak daar is weer genade by die pompe

Daar wag darem van Woensdag 5 Januarie so bietjie genade vir motoriste by die brandstofpompe Jy gaan nou 68c per liter goedkoper betaal vir 95 oktaan petrol en 71c per liter goedkoper vir 93 oktaan. Die groothandelprys van diesel met n swaelinhoud van 0,005% daal ook met 69,8 sent per liter  

Daar wag darem van Woensdag 5 Januarie so bietjie genade vir motoriste by die brandstofpompe

Jy gaan nou 68c per liter goedkoper betaal vir 95 oktaan petrol en 71c per liter goedkoper vir 93 oktaan.

Die groothandelprys van diesel met n swaelinhoud van 0,005% daal ook met 69,8 sent per liter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button