Die Vaalrivier is n gesig om te sien met 5 sluise wat nou reeds by die Vaaldam oop is.
Annemarie Ferreira het die foto’s geneem wat n kykie gee na die ongelooflike waterskouspel van die Vaal en is in Parys geneem by die hangbrug, laagwaterbrug en Egweni.