NewsNews

Vaaldam vol danksy milde reën

Die Vaaldam was op Saterdag 18 Desember reeds 100,4% vol ná die reën van die afgelope week. Dit nadat die damvlak op 15 Desember nog op  96,2% gestaan het.       Parys het van 1-19 Desember nou reeds 201mm reën in die dorp gehad en is die Vaalrivier ‘n gesig om te sien ná …

Die Vaaldam was op Saterdag 18 Desember reeds 100,4% vol ná die reën van die afgelope week. Dit nadat die damvlak op 15 Desember nog op  96,2% gestaan het.  

 

 

Parys het van 1-19 Desember nou reeds 201mm reën in die dorp gehad en is die Vaalrivier ‘n gesig om te sien ná die reën. Die foto is by Egweni River Lodge in Parys geneem. Foto: Liezl Scheepers  

 

 

       

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button