NewsNews

Kewer vind sy pad van Parys na Franschoek

Dié spoggerige Volkswagen Beetle 1952-model staan deesdae in die motormuseum by Franschoek, maar sy spore lê net hier in Parys. Dit is destyds splinternuut deur die  Arwa-fabriek gekoop  wat hier in Parys in bedryf was, en is gebruik vir die fabriek se aflewering. In 1956 koop die stadsberader van Parys, mnr. D.R. Pretorius toe die …

Dié spoggerige Volkswagen Beetle 1952-model staan deesdae in die motormuseum by Franschoek, maar sy spore lê net hier in Parys. Dit is destyds splinternuut deur die  Arwa-fabriek gekoop  wat hier in Parys in bedryf was, en is gebruik vir die fabriek se aflewering.

In 1956 koop die stadsberader van Parys, mnr. D.R. Pretorius toe die motortjie. Die motor was bekend as die VW Tipe 1.

Dit is van Duitsland na Suid-Afrika ingevoer en hier gemonteer deur SA Motor Monteerders en Verspreiders in Uitenhage van 1951 tot 1959. Dankie aan Corien Pretorius wat hierdie juweel raakgeloop en met ons gedeel het.    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button