News

Huisbrand: Groot behoefte vir watertenk vir vuurvegters

Huisbrand: Groot behoefte vir watertenk vir vuurvegters

 

 

Terwyl ‘n bui reën verlede Woensdagaand oor die dorp uitgesak het, is ‘n huis in Grenstraat in ‘n brand vernietig.
Volgens inligting was die huis nie bewoon nie, en is die brand waarskynlik deur haweloses veroorsaak.

We Care het hulp op die toneel verleen, maar is daar tans ‘n dringende behoefte aan ‘n watertenk waar vrywilligers wat gereeld help met brandbestryding in noodgevalle soos hierdie, hul vuurvegters kan volmaak. Indien daar mense in die gemeenskap is wat kan help met skenkings vir ‘n watertenk wat op ’n sentrale punt in die dorp geplaas kan word, kan Wynand van We Care by 082 629 1553 gekontak word.

 

Foto’s We Care

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button