CompetitionsPhoto Galleries

Vroue leer meer oor krale tolletjiebrei en die moets en moenies van insekdoders

Vroue leer meer oor krale tolletjiebrei en die moets en moenies van insekdoders Die Parys Vroue Landbou Unie vroue het op 2 Februarie saamgekuier waar Chris Smit van Efekto as gasspreker opgetree het. Chris het verduidelik hoe, waar en wanneer gifstowwe en insekdoders gebruik moet word in die tuin en om die huis. Hy het …

Vroue leer meer oor krale tolletjiebrei en die moets en moenies van insekdoders
Die Parys Vroue Landbou Unie vroue het op 2 Februarie saamgekuier waar Chris Smit van Efekto as gasspreker opgetree het. Chris het verduidelik hoe, waar en wanneer gifstowwe en insekdoders gebruik moet word in die tuin en om die huis. Hy het ook gesels oor die toediening van kunsmis.
Mev Erna Liebenberg het daarna ’n  baie interessante “tolletjiebrei met krale” demonstrasie gegee.
Die vroue kom weer op 1 Maart bymekaar by Vrystaat Versorging se kantore in Buitenstraat. Die tema is dan Toerisme. Mense wat graag by die VLU wil aansluit of navrae het oor die byeenkoms is welkom om Louise Kriek by 056 817 6058 te skakel.

Related Articles

Back to top button