Photo GalleriesSport

Parysenaars trap vir wenplekke by Tour de Parys

Parysenaars trap vir wenplekke by Tour de Parys Die Tour de Parys #1  interprovinsiale fietswedren is die afgelope naweek deur Anatomic by die Ride Arena aangebied met verskeie klasse waaraan deelgeneem kon word. Met rondtes wat uit 4,2km bestaan het, kon ingeskryf word vir die Sub Junior Boys (3 rondtes), Youth Boys (4 rondtes), Junior …

Parysenaars trap vir wenplekke by Tour de Parys
Die Tour de Parys #1  interprovinsiale fietswedren is die afgelope naweek deur Anatomic by die Ride Arena aangebied met verskeie klasse waaraan deelgeneem kon word. Met rondtes wat uit 4,2km bestaan het, kon ingeskryf word vir die Sub Junior Boys (3 rondtes), Youth Boys (4 rondtes), Junior Men (5 rondtes), Sub Junior Girls (2 rondtes), Youth Girls (3 rondtes), Junior Women (4 rondtes) en die Primary School Race (1 rondte). Fietsryers van sover as Gauteng, Noordwes en die Vrystaat het deelgeneem.
Caroline van der Linde van Parys het die Youth Girls wedren gewen terwyl Ruan van Pletzen tweede in die laerskool wedren was. Ander Parys kinders wat deelgeneem het was Jonty Griesel, Sean van Pletzen, Wian Bornman, Ruben Kruger en Chentin Minie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button