News
Storm saai chaos
Talle bome en kragpale en selfs mure is omgewaai in n storm wat Parys net na 13:00 Saterdagmiddag getref het. Kragdrade het in verskeie strate in die dorp op die grond gelê en is mense se geduld gevra terwyl krag herstel word. Herstelwerk kon egter eers na die storm bedaar het, gedoen word. By Grassmere …
Talle bome en kragpale en selfs mure is omgewaai in n storm wat Parys net na 13:00 Saterdagmiddag getref het. Kragdrade het in verskeie strate in die dorp op die grond gelê en is mense se geduld gevra terwyl krag herstel word. Herstelwerk kon egter eers na die storm bedaar het, gedoen word. By Grassmere het n stofstorm gesorg vir n ongewone gesig en ongelooflike fotos
We Care, die brandweer en lede van die gemeenskap het hulp verleen in Delverstraat waar n boom op n bakkie geval het en kragpale omgewaai is in die storm. Foto: We Care.
Foto: We Care
Foto: We Care
You can read the full story on our App. Download it here.