NewsNews

Koes-koes draf vir mangate wat loop

Koes-koes draf vir mangate wat loop

‘n Klompie drawwers en stappers is die naweek erg onkant gevang deur twee mangate langs die rivieroewer in Grewarlaan wat met die naweek se baie reën oorgeloop het. Dit was behoorlik koes vir dié gemors wat selfs oor die pad geloop het!

‘n Paar drawwers word onkant gevang met mangate langs die rivieroewer wat die naweek oorgeloop het. Foto’s: Annemarie Ferreira
 

 

 
Dit was nie net spruite wat die naweek oorgeloop het na die reën nie. Selfs die mangate langs die Vaalrivieroewer in Grewarlaan het oorgeloop.

Oor een van die mangate wat sporadies oorloop, is al ‘n maand gelede gekla, maar Saterdag was dit eens so erg op die andersins prag natuurskoon-roete. Die munisipaliteit is oor die naweek gevra om dringend hieraan aandag te gee.    

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button