News

Dit is hoe syfers in Parys en Sasolburg nou lyk

  Die nasionale ramptoestand in Suid-Afrika is Woensdag tot 15 Januarie verleng. Vanaf Donderdag 9 Desember sal kinders 12 tot 17 jaar oud ook nou hul tweede Pfizer-inentingsdosis teen Covid-19 kan kry. Die aankondiging is deur die department van gesondheid gemaak. Die departement het ook gesê sms-boodskappe is uitgestuur vir hierdie ouderdomsgroep  wat nou kwalifiseer …

 

Die nasionale ramptoestand in Suid-Afrika is Woensdag tot 15 Januarie verleng.

Vanaf Donderdag 9 Desember sal kinders 12 tot 17 jaar oud ook nou hul tweede Pfizer-inentingsdosis teen Covid-19 kan kry.

Die aankondiging is deur die department van gesondheid gemaak. Die departement het ook gesê sms-boodskappe is uitgestuur vir hierdie ouderdomsgroep  wat nou kwalifiseer vir hul tweede entstof dosis.

‘n Derde inentingsdosis vir volwassenes is ook reeds deur die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad goedgekeur, maar moet die ministeriële advieskomitee oor inentings nou die gesondheidsminister adviseer oor wanneer daar voortgegaan kan word met die toedien van opvolgdosisse vir hulle wat die eerste twee dosisse Pfizer-entstof ontvang het.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button