News

Covid-19: Só lyk syfers vir Fezile Dabi en Parys nou

Volgens die jongste syfers wat deur die Department Gesondheid se Fezile Dabi-kantoor vrygestel is op Saterdag 4 Desember, het Parys 7 nuwe bevestigde gevalle van Covid-19. Op Vyrdag 3 Desember was daar 8 nuwe gevalle vir Parys, en op Donderdag 2 Desember 4 nuwe gevalle. Die aantal nuwe gevalle in Sasolburg styg egter gemiddeld die …

Volgens die jongste syfers wat deur die Department Gesondheid se Fezile Dabi-kantoor vrygestel is op Saterdag 4 Desember, het Parys 7 nuwe bevestigde gevalle van Covid-19.

Op Vyrdag 3 Desember was daar 8 nuwe gevalle vir Parys, en op Donderdag 2 Desember 4 nuwe gevalle.

Die aantal nuwe gevalle in Sasolburg styg egter gemiddeld die afgelope drie dae  met ongeveer 30 per dag

 

 

Só lyk die getal inentings per provinsie, en in die onderskeie distrikte binne die Fezile Dabi Distriksmunisipaliteit waarvan die Ngwathe munisipaliteit (Parys, Vredefort, Heilbron, Koppies en Edenville) deel is. 

 

     

 

     

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button