News

Hoogste eer vir dié Penkoppe en Drawwertjie

Hoogste eer vir dié Penkoppe en Drawwertjie

       

Dié Penkoppe en Drawwertjies van Parys Voortrekkerkommando het almal hul Voorslag-toekennings ontvang. Die Voorslag-toekenning is die hoogste toekenning wat ’n Voortrekker in sy/haar laerskoolloopbaan kan ontvang. Van links voor is Dian Potgieter (goud), Brendan Fouché (goud), Francois de Vos (silwer), MW Supra (goud), Andrew Nel (goud) en Ardu Potgieter (silwer). Voor is Maralie Stemmet (silwer) en Meliete du Plessis (silwer). Foto: Verskaf  

 

     

Related Articles

Back to top button