NewsNews

Petrolprys-oepsie ‘n eerste

Nie 81c nie net 75c. Dit is wat motoriste sedert Dinsdagnag 30 November om middernag meer vir brandstof betaal het. Die departement van energie het die eerste keer ooit ‘n klein foutjie begaan met die berekening van die petrolprys soos aanvanklik aangekondig, maar is dit betyds reggestel en is dit inderdaad goeie nuus vir Jan …

Nie 81c nie net 75c.

Dit is wat motoriste sedert Dinsdagnag 30 November om middernag meer vir brandstof betaal het. Die departement van energie het die eerste keer ooit ‘n klein foutjie begaan met die berekening van die petrolprys soos aanvanklik aangekondig, maar is dit betyds reggestel en is dit inderdaad goeie nuus vir Jan en San Alleman wat dié keer nie aan die kortste end trek as gevolg  van die berekeningsfoutjie nie.

Die finale prysstygings is nou:

75c per liter verhoging vir alle grade petrol

72,5c per liter verhoging vir diesel (0,05% swael) 74,5c per liter verhoging vir diesel (0,005% swael)

56c per liter verhoging vir paraffien

R1,83 per kilogram verhoging vir gas      

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button