News

Die president praat weer

President Cyril Ramaphosa sal vanaand, Sondag 28 November, om 20:00 weer met Suid-Afrikaners praat nadat die Omikron variant  van Covid-19 in Suid-Afrika geindentifiseer is. Netwerk24 het ook berig dat 13 van die 61 passasiers op twee  KLM-vlugte van Kaapstad en Johannesburg onderskeidelik, wat Vrydag in Amsterdam geland het, het positief vir die Omikron-variant getoets het. …

President Cyril Ramaphosa sal vanaand, Sondag 28 November, om 20:00 weer met Suid-Afrikaners praat nadat die Omikron variant  van Covid-19 in Suid-Afrika geindentifiseer is.

Netwerk24 het ook berig dat 13 van die 61 passasiers op twee  KLM-vlugte van Kaapstad en Johannesburg onderskeidelik, wat Vrydag in Amsterdam geland het, het positief vir die Omikron-variant getoets het.

Verskeie lande het intussen reeds vlugte na en van Suid-Afrika gekanselleer.  

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button