News

Festive Stocking Drive: Jou bloed kan iemand die geskenk van lewe gee

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens het steeeds ‘n ernstige tekort aan bloed. Jy kan vandag help om ‘n verskil te maak en só vir iemand anders die geskenk van lewe gee. Die Bloeddiens se mobiele skenkerskliniek is vandag, Donderdag, 25 November, by die Hervormde Kerksaal (h/v Loop- en Paulsenstraat, Parys) vanaf 12:00 tot 18:00. Help die …

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens het steeeds ‘n ernstige tekort aan bloed.

Jy kan vandag help om ‘n verskil te maak en só vir iemand anders die geskenk van lewe gee.

Die Bloeddiens se mobiele skenkerskliniek is vandag, Donderdag, 25 November, by die Hervormde Kerksaal (h/v Loop- en Paulsenstraat, Parys) vanaf 12:00 tot 18:00.

Help die Bloeddiens om 50 eenhede bloed in te samel om meer lewens te red hierdie Feesseisoen.

‘n Beroep word op alle skenkers gedoen, veral skenkers wat nie in die afgelope paar maande geskenk het nie, asook nuwe skenkers wat aan die minimum vereistes voldoen om die skenkerskliniek te ondersteun.

     

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button