NewsNews

‘Padwerkers’ kaap afleweringsvoertuig in Carletonville

‘Padwerkers’ kaap afleweringsvoertuig in Carletonville

Verskeie kapings is dié week in Carletonville aangemeld.

Volgens die polisie het een van die voorvalle Maandag plaasgevind toe kriminele wat gemaak het of hulle aan die pad werk, ‘n afleweringsbakkie gekaap het.

Die voorval het Maandagoggend in Annanweg plaasgevind.

Die bestuurder is gelukkig nie ernstig beseer nie maar sy voertuig, ‘n wit Isuzu enkelkajuit bakkie met die registrasienommer KJZ 720 NW asook ‘n sleepwa, is steeds nie teruggekry nie

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button