News
Ngwathe se nuwe burgemeester ingehuldig
Ngwathe se nuwe uitvoerende burgemeester is Victoria de Beer. Die raad se nuwe Speaker is Neheng Mopedi. Hulle is vandag saam met raadslede ingehuldig tydens die inhuldigings raadsvergadering wat by die Master Nakedi binnenshuise sportsentrum gehou is.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2021/11/IMG-20211123-WA0030-780x470.jpg)
Ngwathe se nuwe uitvoerende burgemeester is Victoria de Beer.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2021/11/IMG-20211123-WA0021-1.jpg)
Die raad se nuwe Speaker is Neheng Mopedi.
Hulle is vandag saam met raadslede ingehuldig tydens die inhuldigings raadsvergadering wat by die Master Nakedi binnenshuise sportsentrum gehou is.