NewsNews

Moenie jou waaksaamheid verslap nie – getalle styg

Moenie jou waaksaamheid verslap nie - getalle styg

Terwyl daar reeds aanduidings is dat ‘n vierde vlaag Covid-19 gevalle aan Gauteng se deur klop, is dit duidelik dat syfers van nuwe bevestigde gevalle stadig maar seker styg. SA se syfer het vanoggend 687 nuwe infeksies getoon met 2 sterftes. In die Fezile Dabi-distrik waarvan die Ngwathe  (Parys, Vredefort, Koppies, Heilbron en Edenville )munisipaliteit deel is, was daar vir die tydperk 19 tot 22 November 5 nuwe gevalle wat nog baie laag is.

Van die 5 gevalle is 2 iegter n Parys aangemeld, 2 in Viljoenskroon en 1 in Sasolburg.    

 

 

 

 

   Moet asseblief nie jou waaksaamheid verslap nie. Dra jou masker ter wille van jouself en was en saniteer jou hande gereeld. Hou sosiale afstand en onthou – selfs al is jy ge-ent teen Covid-19 kan jy steeds die virus kry. Moet ook nie nalaat as jy die Pfizer-entstof ontvang het, om te gaan vir jou tweede inenting nie. Hier is vandeesweek se inentingskedule    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button