News
NG Vredefort hou Kerssangdiens
Die NG Kerk Vredefort hou op 28 November om 09:30 ‘n Kerssangdiens met Stéfan Louw, Werner van Coller en Erna Rademan. Dit is die ideale geleentheid om jou in die Kersstemming te bring. Moenie hierdie fees van sang en lofprysing misloop nie. Bring gerus ook die hele gesin en geniet dit saam met die gemeente. …


Die NG Kerk Vredefort hou op 28 November om 09:30 ‘n Kerssangdiens met Stéfan Louw, Werner van Coller en Erna Rademan. Dit is die ideale geleentheid om jou in die Kersstemming te bring. Moenie hierdie fees van sang en lofprysing misloop nie. Bring gerus ook die hele gesin en geniet dit saam met die gemeente. Tee en verversings sal na die diens aangebied word. Almal is baie welkom om dit by te woon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



