NewsNews

Koöperasiestories se ‘Lettie’ sterf

Koöperasiestories se 'Lettie' sterf

Die 65-jarige aktrise Marna Gey van Pittius, wat onder Jan Publiek bekendheid verwerf het vir haar rol as ‘Lettie’ in “Koöperasiestories””, is Sondag oorlede. Sy was die laaste paar maande in ‘n versorgingsoord.

Gey van Pittius was naas aktrise, ook ‘n lynvervaardiger by die TV-sepie, Villa Rosa, en sal sy onthou word vir haar rolle in reekse soos Veldslag, Homeland en Cul se Sac.

Sy was besonder lief vir katte, met ‘n skerp humorsin en formidabele persoonlikheid.

 

Marna Gey van Pittius in die rol van “Lettie” saam met Emgee Pretorius, soos kykers haar sal onthou uit “”Koöperasiestories””. Foto: Facebook

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button