
Eskom het aangekondig fase 2 beurtkrag sal dwarsdeur die week voortduur voorlopig tot Saterdag 13 November. Hou in gedagte dat watervoorsiening in Parys ook derhalwe geraak sal word omdat daar nie noodkragopwekking by die waterwerke is nie.
Hier is Parys se tye. Onthou in fase 2 geld ook fase 1 se tye.
Vrydag 12 November sal daar 04:00-06:30 beurtkrag wees in Parys wees
en Saterdag 13 November tussen 02:00 en 04:30 en 10:00-12:30

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



