News

Maak seker jy kry jou gratis kalender

Maak seker jy kry jou gratis kalender

 

 

Lesers van Parys Gazette kan uitsien na ’n prag glanskalender vir 2022 wat eersdaags gratis saam met Parys Gazette versprei sal word. Maak daarom seker jy mis nie dié Gazette in jou posbus nie! Dankie aan al ons adverteerders wat hierdie pragtige produk moontlik gemaak het.

 


 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button