Kleurvol en vrolik. Só het die graad een-onderwyseresse van Parys Primêre skool en die hoof, mnr. Shaun Strydom,verlede week die graad 1’s vir 2022 welkom geheet. Foto: Verskaf
Graad R en graad 1-leerders wat in 2022 hul laerskoolloopbaan by Parys Primêre skool sal begin, is verlede week by die skool ontvang waar die nuwelinge hul juffrouens kon ontmoet, kon sien hoe die skool lyk, en die graad 1’s boonop oudergewoonte ‘n draai deur die dorp in die skoolbus kon ry. Vanjaar se tema was Van Kaalvoeters tot Kampioene.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.