NewsNews

As Eskom afsit dra die diewe weg

Kyk wat gebeur in die donker

Asof beurtkrag nie genoeg frustrasie en ergernis vir verbruikers bring nie, veroorsaak kabeldiefstal en vandalisme veral ook tydens beurtkrag dat verbruikers selfs nog langer in die donker sit. Tydens fase 2 beurtkrag in Parys vanoggend tussen middernag en 02:30, ‘n tyd wanneer jy tuis hoort volgens die aandklokreël, is dié mini-substasie in Kingstraat deur diewe gevandaliseer. Duisende se skade en ure se kragloosheid vir mense in hierdie omgewing.

Oorhoofse kabels op die h/v  President- en Kruisstraat is ook geknip

 

 

 

 

   

Foto’s: AfriForum Parys

Die Kingstraat mini-substasie is die soveelste mini-substasie in Parys wat deurloop.  

 

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button