NewsNews

Jy’t reg gehoor – Eskom waarsku weer

  Eskom het inderdaad weer vanoggend, Dinsdag 2 November, gewaarsku dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word sou dit nodig wees. Hoewel daar tans nog nie beurtkrag ingestel is nie, is mense ernstig gevra om krag te bespaar om die druk op die netwerk te verlig. Sit asseblief daarom alle elektriese toestelle, pompe en …

 

Eskom het inderdaad weer vanoggend, Dinsdag 2 November, gewaarsku dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word sou dit nodig wees. Hoewel daar tans nog nie beurtkrag ingestel is nie, is mense ernstig gevra om krag te bespaar om die druk op die netwerk te verlig.

Sit asseblief daarom alle elektriese toestelle, pompe en warmwatertoestelle af wat jy nie gebruik nie. Saam kan ons help om die krag aan te hou.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button