News
Vaksienstasies by gewone punte – nie by stemlokale nie
Vaksienstasies by gewone punte - nie by stemlokale nie

Die departement gesondheid het bevestig dat vaksienstasies
NIE MEER SOOS VROEër AANGEKONDIG IS, MAANDAG 1 NOVEMBER BY DIE PARYS BIBLIOTEEK EN FORUM GEBOU SAL WEES NIE. GEEN VAKSINERING SAL DUS BY HIERDIE STEMLOKALE GEDOEN WORD NIE.
Vaksienstasies sal egter wel Maandag 1 November op die gewone punte wees en is as volg:
Pick ‘n Pay Parys parkeerterrein
Parys Distrikshospitaal
Vredefort Multi Purpose Centre
Koppies Informal Settlement Pop-up site
Onthou om jou ID kaart saam te neem wanneer jy die vaksienstasies besoek. As jy nie vooraf kon registreer nie, sal jy by die vaksienstasies gehelp word om te registreer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



