
Eskom het pas aangekondig daar sal van 12:00 vandag oorbeweeg word na fase 4 landwye buurtkrag wat sal duur tot 05:00 Vrydagoggend, waarna daar weer na fase 2 oorbeweeg word tot Saterdagoggend 05:00
So lyk Parys se beurtkragtye:
Woensdag 27 Oktober
12:00-14:30
20:00-22:30
Donderdag 28 Oktober
04:00-06:30
12:00-14:30
20:00-22:30
Vrydag 29 Oktober
02:00-04:30
Saterdag 30 Oktober
02:00-04:30
Onthou asseblief dat Eskom te enige tyd na ‘n ander fase kan oorskakel wat noodwendig dan die gegewe tye kan beinvloed.
Onthou dat as gevolg van beurtkrag sal watervoorsiening in Parys ook geraak word omdat die waterwerke nie noodkragopwekkers het nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



