News
Dié dele se krag sal môre in hierdie tydgleuf af wees
Herstelwerk aan die lamppaal in Waterstraat by Parys Auctioneers, sal môre, Woensdag 27 Oktober, tussen 10:00 en 14:00 gedoen word. Kragvoorsiening in Venusstraat, Waterstraat, en die laagliggende gedeeltes van Oranje- en Buitenstraat sal as gevolg hiervan geraak word in die genoemde tydsgleuf. Repairs to a lamp pole in Water Street at Parys Auctioneers will …

Herstelwerk aan die lamppaal in Waterstraat by Parys Auctioneers, sal môre, Woensdag 27 Oktober, tussen 10:00 en 14:00 gedoen word. Kragvoorsiening in Venusstraat, Waterstraat, en die laagliggende gedeeltes van Oranje- en Buitenstraat sal as gevolg hiervan geraak word in die genoemde tydsgleuf.
Repairs to a lamp pole in Water Street at Parys Auctioneers will be done tomorrow, Wednesday 27 October, between 10:00 and 14:00. Electrical supply to Venus Street, Water Street, and the lower parts of Buiten and Oranje Streets will be affected in this given time slot.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


