News

Groot skade by skool ná wind en reën verwoesting saai

Groot skade ná wind en reën

Swaar reën en rukwinde het vanmiddag, Maandag 25 Oktober, verwoesting gesaai in Parys sowel as die Koppies en Vredefort-distrikte. In Parys is verskeie bome omgewaai, terwyl ‘n huis se dak op ‘n plaas in die Vredefort Koepel bykans heeltemal, met die uitsondering van twee vertrekke afgeruk is. Ook by die Sarel Cilliers gekombineerde skool in Koppies is daar ernstige dakskade as gevolg van die wind, reën en hael, en sou die departement van onderwys Dinsdag die skool besoek om die skade te bepaal.

Foto’s: Albert Zitzke, Millicent Tladi en Herman Vogel (hoof).

 

In Fickstraat, Parys moes ‘n boom deur AfriForum verwyder word, terwyl ‘n groot bloekomboom ook in Derdelaan by die Rooidam omgewaai is.    

Foto: AfriForum

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button