NewsNews

Stop in die gat

Stop in die gat

Parys – Verbleik of heeltemal weg. Motoriste het oor jare ook al gewoond geraak aan die verval van verkeerstekens.

Maar het jy al dié stopteken in Waterstraat gesien waar hy net-net kop bo water hou nadat die paal begin wegsak in ‘n gat wat vroeër hier gegrawe is om ‘n waterlek te herstel. Skandelike verval en ‘n gevaar vir motoriste.

Dankie aan die plaaslike AfriForum-tak wat al in die verlede verskeie ander verbleikte en afwesige stoptekens vervang het.  

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button