NewsNews

Vrou sterf na haar bromponie met vurkhyser bots

Vrou sterf na haar bromponie met vurkhyser bots

‘n Ma in haar 30s van Carletonville is vanoggend dood na haar bromponie met ‘n vurkhyser gebots het.

Paramdedici van ER24 en die Gauteng noodmediese dienste het op 11:10 op die toneel aangekom en die vrou in die pad gevind. Sy het ongeveer vyf meter weg van haar bromponie gelê na sy deur die impak van die botsing afgeslinger is.

Ongelukkig het sy reeds as gevolg van veelvuldige beserings gesterf en paramedici kon niks meer vir haar doen nie.

Die bestuurder van die vurkhyser is nie beseer nie.

Lees die oorspronklike berig hier:

https://carletonvilleherald.com/51244/vrou-sterf-na-haar-bromponie-met-vurkhyser-bots/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button