MotoringSport

Gaan jy na die boerperde kyk ?

Gaan jy na die boerperde kyk

Moenie vergeet van die AgriSeker Nasionale SA Boerperd-kampioenskappe wat van 13 tot 16 Oktober by die AfriDome in Parys aangebied word. Honderd en vyftig Boerperde is hier in aksie. Daar is geen toegangsgelde betaalbaar nie en mense is welkom om te gaan kyk na die spog-vertonings in die arena. Hier is Woensdag en Donderdag se skouprogram:

 

             

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button