MotoringSport

Groot aksie by SA Western Mounted Games

Jy kan nog tot 15:30 vandag, Woensdag 6 Oktober,  gaan kyk na die aksie by die SA Western Mounted Games wat by die AfriDome in Parys aangebied word. Die vaardigheid van hierdie ruiters wanneer daar tussen die pale en dromme deurgevleg word is iets om te sien. Moet dit nie mis nie. Daar word op …

Jy kan nog tot 15:30 vandag, Woensdag 6 Oktober,  gaan kyk na die aksie by die SA Western Mounted Games wat by die AfriDome in Parys aangebied word. Die vaardigheid van hierdie ruiters wanneer daar tussen die pale en dromme deurgevleg word is iets om te sien.

Moet dit nie mis nie.

Daar word op 8 verskillende bane gery.

 

     

 

 

 

 

       

 

 

   

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button