NewsNews

Vanaand kan jy nog laat “shop”

Kom beleef "Parys by night"

Sukkel jy ook om jou draaie deur die dag te kry. Nooit genoeg tyd om sommer net rustig deur die winkels te drentel nie? Vanaand is jou kans.

Verskeie besighede in en om Parys se hoofstraat sal vanaand, Dinsdag 5 Oktober tot 20:00 oop wees as deel van die Parys by Night inisiatief van die dames sakegroep, We do deals in heals,  wat gereël is spesiaal vir die Ladies Classic-gholftoernooi dames om ook dié laatnag kuier en koop in Parys te kan geniet.

Trek jou tekkies aan en kom stap al langs Parys se hoofstraat. Jy kan die feestelikheid en laatnag koop en kuier nie mis nie. Wanneer laas het jy dié voorreg gehad.    

 

   

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button