NewsNews

Bond vier 40 jaar

Bond vier 40 jaar

 

Die Bond van Oud-polisiebeamptes Parys, beplan om vanjaar hul 40ste bestaansjaar te vier op 27 November.
Alle oud-lede van die polisie wat in Parys of Sasolburg-omgewing woon, word genooi om die geleentheid by te woon.
Belangstellende oud-lede kan vir Vivienne Koch by 083 477 4310, of Chris by 083 625 6139 skakel vir meer inligting.

 

 

Related Articles

Back to top button