Find a friendLifestyle

FIND A FRIEND – 1 APRIL

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.   * Oulike dames in Vdblp ek soek …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek

LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

 

* Oulike dames in Vdblp ek soek ‘n vriendin tussen 55.65 jr en gewig tussen 50-60 kg kan my kontak by 076 145 6151.

 

* Op soek na mansvriende 69 en op wat ook eensaam is en net geselskap soek en my aanvaar vir wie ek is. Evelyn. 072 436 5060.

 

* Enkellopende blanke mans en dames. Kom kuier saam en ontmoet u maat, kontak 072 307 7865.

 

* Ek is n 63-jarige weduwee op soek na mans vriende wat opreg en eerlik is, dames ook welkom; 60 tot 65. 082 308 5225.

 

* 32-jarige dame van Vanderbijlpark is op soek na manlike geselskap en dalk meer. My naam is Chantell en jy kan my kontak op 7e1a2a09 of 082 573 8388.

* ’n Sekere persoon adverteer elke week vir dames sy nr is 076 145 6151 het lelike bybedoelings, wees versigtig.

 

* Eensame weduwee soek opregte eerlike sagmoedege mans, 65-75 jaar. 079 072 0924.

 

* Midag almal my naam is Anna ek is 64, dra ‘n gehoorstuk en is op soek na ware vrieskap, mans tussen 50 en 70 sober gewoontes en kan rook skakel my by 079 862 4373.

 

* Ek is op soek na ‘n lekker danserige vriendin wat ha drank kan hanteer en vrolik in die aande is as ek by die huis kom. My naam is Gert Jan van Zyl, ek is 28 jaar oud, bly op my plaas net buite Vanderbijl op pad Potch toe, geld is nie ‘n probleem nie. SMS of bel my 079 522 1729.

 

* Dame soek mans vriende 69 jaar en ouer. Rita. 073 168 7442.

 

* Ek is ‘n 62-jarige dame ek is stil en op my plek ek hou van dans, lees en net lekker saam kuier, is op soek na mans vriende tussen 62-65 hulle kan my skakel op 072 308 6503.

 

* Ek wil net vir al die mans daar buite sê vrouens soek in die Vaalweekblad vir ‘n maat, nie vir sex nie ons wil ‘n maat ontmoet wat respek het vir mekaar. Dankie. Eliza.

Related Articles

Back to top button